Krans (versiering)

'n Vrou met 'n krans om haar kop.

'n Krans of Slinger is 'n dekoratiewe vlegsel, knoop of kring van blomme, blare of ander materiaal. Kranse kan op die kop of om die nek gedra word, aan 'n lewelose voorwerp gehang word, of op 'n plek van kulturele of godsdienstige belang gelê word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search